Tenders word hiermee ingewag vir die lewering van professionele dienste vir die volgende:
1. Ontwikkeling van ‘n “Comprehensive Bulk Infrastructure Master Plan” (Water en Sanitasie) vir die Overberg Distrik Munisipaliteit in die Wes Kaap Provinsie
2. Ontwikkeling van ‘n Vyftien-jaar Projek Implementerings Prioriteit Lys vir elkeen van die Plaaslike Munisipaliteite in die Overberg Distrik.
3. Ontwikkeling van ‘n Finansiële model vir die Projek Implementerings Prioriteits Lys vir elkeen van die Plaaslike Munisipaliteite in die Overberg Distrik.
Tenders mag slegs op die voorgeskrewe dokument ingedien word en is verkrygbaar vanaf die Voorsieningskanaalbestuurder, Overberg Distrik Munisipaliteit, Langstraat 26, Bredasdorp, 7280, tel. no. (028) 425 1157.
Voltooide tenders in ‘n verseëlde koevert gemerk “Tender COU01/02-2009/10: Professionele Dienste: Fase II, Comprehensive Bulk Infrastructure Master Plan (Water & Sanitasie) vir die Overberg Distrik Munisipaliteit”, moet in die tenderbus by die Overberg Distrik Munisipaliteit kantore geplaas word of gepos word om die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X22, Bredasdorp, 7280 te bereik nie later as 12:00 op 19 Maart 2010 nie, waarna die tenders in die openbaar oopgemaak sal word.
Tegniese navrae: kontak Sai Pieterse, sel: 083 274 8501 of Frans Laubscher, sel: 082 806 4882.
Administratiewe navrae: kontak Me D Kapot, tel: 028 425 1157
Die 90/10 voorkeurpuntestelsel, soos uiteengesit in die Overberg Distrik Munisipaliteit Voorsieningskanaal Bestuursbeleid, sal gebruik word tydens beoordeling van tenders. ‘n Oorspronklike en geldige Belastingklaringsertifikaat, soos uitgereik deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, moet saam met die tender ingedien word.
Geen e-pos, fakse, telefoniese of laat tenders sal aanvaar word nie en die Raad is nie verplig om die laagste of enige tender te aanvaar nie.
Wnm. MUNISIPALE BESTUURDER
MNR D VAN DEN HEEVER
Privaatsak X22
BREDASDORP
7280
Tenders are hereby invited for the rendering of professional services for the following;
1. Development of a “Comprehensive Bulk Infrastructure Master Plan” (Water and Sanitation) for the Overberg District Municipality in the Western Cape Province.
2. Development of a Fifteen-Year Project Implementation Priority List for each of the local municipalities in the Overberg District.
3. Develop a Financial Model for the Project Implementation Priority List for each Local Municipality in the Overberg District.
Tenders may only be submitted on the prescribed document obtainable from the Supply Chain manager, Overberg District Municipality, 26 Lang Street, Bredasdorp, tel (028) 425 1157.
Completed tenders in a sealed envelope marked “Tender COU01/02-2009/10: Professional Services: Phase II, Comprehensive Bulk Infrastructure Master Plan (Water & Sanitation) for Overberg District Municipality”, must be placed in the tender box at the Overberg District Municipal Offices or mailed to reach the Municipal Manager, Private Bag X22, Bredasdorp, 7280 not later than 12:00 on 19 March 2010 after which the tenders will be opened in public.
Technical inquiries, contact Sai Pieterse, cell: 083 274 8501 or Frans Laubscher, cell: 082 806 4882
Administrative inquiries, contact Ms D Kapot, tel: 028 425 1157
The 90/10 preferential procurement system, as stated in the Overberg District Municipality Procurement Policy, will be used when considering tenders. An original and valid Tax Clearance Certificate, as issued by die South African Revenue Service, must be submitted with the tender.
No telephone, e-mail, facsimile or late tenders will be considered and the Council does not bind itself to accept the lowest or any tender.
Acting MUNICIPAL MANAGER
MR D VAN DEN HEEVER
Private Bag X22
BREDASDORP
7280