Overberg District Municipality - http://www.odm.org.za
CORQ01/07-2010/11: QUTATION NOTICE AND INVITATION TO QUOTE
http://www.odm.org.za/articles/191/1/CORQ0107-201011--QUTATION-NOTICE-AND-INVITATION-TO-QUOTE/Page1.html
By Johan Siebrits
Published on 23/07/2010
 

OVERBERG DISTRICT MUNICIPALITY

 

ANNUAL REPORT

 

CORQ01/07-2010/11

 

QUTATION NOTICE AND INVITATION TO QUOTE

 

Overberg District Municipality invites Quotations for composition of an Annual Report for the Financial Year 2009/2010 in terms of Time frames as indicate in die Local Government:  Municipal Management Act, 2003 (Act 56 of 2003) and musts adhere to the guidelines as specified by National Treasury.

 

Quotation in sealed envelopes endorsed “Quotation CORQ01/07-2010/11:  Annual Report” be placed in the tender box at the office of the Overberg District Municipality, 26 Long Street, Bredasdorp no later than 12:00 on the 5th August 2010, after which it will be opened in public. 

 

Quotations may only be submitted on the Quotation documentation that is issued. Electronic, facsimile and late quotations will not be accepted or be considered.

 

Quotation documents can be obtained from Mrs. D Kapot-Witbooi at e-mail dkapot@odm.org.za. Technical enquiries can be directed to Mrs. M Dunn at 028 4251157 or e-mail mdunn@odm.org.za.  All tenderers must submit a valid tax clearance certificate.  The Overberg District Municipality reserves the right not to accept the lowest or any tender.

 

Mr D van der Heever

Municipal Manager

Private Bag X22

BREDASDORP

7280




OVERBERG DISTRIKSMUNISIPALITEIT

 

CORQ01/07-2010/11

 

JAARVERSLAG

 

KWOTASIE KENNISGEWING EN DIE UITNODIGING OM TE KWOTEER.

 

Die Overberg Distriksmunisipaliteit nooi belangstellendes uit om te kwoteer vir die opstel van ‘n Jaarverslag vir die Finansiële jaar 2009/2010 in terme van die tydsraamwerk soos uiteengesit in die Wet op Plaaslike Regering;  Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet 56 van 2003) en moet die Jaarverslag voldoen aan die riglyne soos gespesifiseer deur Nasionale Tesourie.

 

Kwotasies in geseëlde koevert gemerk “Kwotasie CORQ01/07-2010/11:  Jaarverslag” moet in die Tender Bus by die kantore van die Overberg Distriksmunisipaliteit te Langstraat 26, Bredasdorp geplaas word teen nie later as 12:00 op 5 Augustus 2010, waarna dit in die openbaar oop gemaak sal word.  Geen faks of laat kwotasies sal aanvaar word nie.

 

Kwotasies mag slegs ingedien word op die kwotasiedokumente soos beskikbaar.  Geen Elektroniese, faksimilee en kwotasies ontvang na die sluitingsdatum en tyd sal aanvaar of oorweeg word nie.

 

Kwotasiedokumente kan verkry word van me D Kapot-Witbooi by e-pos dkapot@odm.org.za. Tegniese navrae kan gerig word aan mev M Dunn by tel. 028 4251157 of mdunn@odm.org.za.  Alle tenderaars moet ‘n belastingklaringssertifikaat indien.  Die Overberg Distriksmunisipaliteit behou die reg om nie die hoogste of enige kwotasie te aanvaar nie.

 

D van der Heever

Overberg Distriksmunisipaliteit

Privaatsak X22

BREDASDORP

7280