Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 53 (3)(a) van die Wet op Plaaslike Regerings: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet nr. 56 van 2003 (MFMA), dat die Top Vlak Dienslewerings-en-begrotingsimplementeringsplan vir die 2009/2010-boekjaar vanaf 13 September 2010 tot 30 September 2010 tydens kantoor ure by alle subkantore (hieronder) en die Overberg Distriksmunisipaliteit se webwerf Click hier beskikbaar sal wees. Navrae
Gebied Adres
Bredasdorp Ontvangs, Langstraat 26, Bredasdorp
Swellendam Rheniusstr 6, Swellendam
Hermanus Argon Weg 2, Hermanus
D VAN DER HEEVER